Book "Jou Ma Se Goed" by Neil "DikweX" Danaub

SKU:
BK-ND-JMSG-SC
R150.00
(No reviews yet) Write a Review
Weight:
0.15 KGS
Width:
20.00 (cm)
Height:
25.00 (cm)
Depth:
1.00 (cm)
Current Stock:

Order now! Will be shipped by end September 2017.

Ontwikkel, Geredugeer en Ontwerp Deur

Neil Edwin Danaub Dikwex  

 Jou Ma Se Goed

© 2017 Neil Edwin Danaub Dikwex

 Preekstoel Straat Malgaskraal (Blanco), George, 6529

 ISBN khoi 15 000 500 0000 5

100 Bladsye

Die boek bevat inheemse orale kruie-kennis  deur die volk van die Son||aes wat oorgedra word van Shamaan na volk, Voedvrou na vrou en van Ma en Pa na die kinders van die Son||aes. Die boek mag en kan gebruik word alleenlik deur die afstammelinge van die Sons||aes in alle vorme vir opvoedkundige doeleindes om ons kultuur te beskerm.  Dit word toegestaan nie om geld te maak nie maar om te genees en op te voed.

Khoi-Khoi

Mens van mens

Mens deur mense

Mens vir mense.